Skakels

Hierdie is skakels na gratis hulpmiddels.

Indien enige skakels nie werk nie, stel my asseblief in kennis.

Afrikaans Taal

Heletaal benadering in grondslagfase - gebruik van koerante ens 
 

Aanlyn Ensiklopidie
Wikipedia in Afrikaans

Beeld/Jip se Leer en Presteer bylae
Bleeld/Jip


Departement van Onderwys werkboeke 
Graad R - 9: Afrikaans, Engels, Wiskunde
Termyn 1&2 vir 2015  
Termyn 3&4 vir 2015
 
Discovery vitality Oefeninge
Graad 1 - 3 
Graad 4 - 5
 


Flitskaarte
Sparklebox (alles met die SA vlaggie by is in Afrikaans beskikbaar)

Geskiedenis
Afrikaner Geskiedenis (volg die skakel aan die linkerkant daar is 'n afdeling vir Sosiale Wetenskappe Graad 4-9 en dan ook Geskiedenis VOO fase, verskillende kwartale ens)
Suid-Afrikaanse geskiedenis
(verskeie)


Graad R (jaar program en aktiwiteite)
Werkboeke 1 tot 4

Tuisoefeninge
Jaarprogram met Temas


Graad 1 (wiskunde en Taal)
Werkvelle

Taal, Syfervaardigheid, Temas en Lewensvaardigheid  

Graad 2 (wiskunde en Taal)
Werkvelle
Taal, Syfervaardigheid, Temas en Lewensvaardigheid  

Graad 3 (wiskunde en Taal)
Werkvelle

Taal, Syfervaardigheid, Temas en Lewensvaardigheid 

Handskrif
My kind skryf stadig

Potloodgreep
Tuis idees in Beeld
Handspiere en Perseptuele Ontwikkeling
Hand of vingeroefeninge as deel van skrif
Lopende skrif Skrif voorbeelde

Wetenskappe
Ons Wonderlike Ruimte
Thunderboltz Kids
- Graad 4 tot 6, werkboek en onderwysergids (baie oulik)

Khan Academy - In Engels, maar puik verduidelikings - meestal hoërskool
Graad 4 Materie en Materiale, Die Aarde en daar buite, Energie en veranderinge
Graad 5, Materie en Materiale, Die Lewe en Lewende dinge, Energie en veranderinge
Graad 6, Materie en Materiale, Die Lewe en Lewende dinge, Die Aarde en daarbuite, Energie en veranderinge
Graad 7, Die Aarde en daar buite, Energie en Veranderinge Instrumente vir die beplanning van Natuur wetenskappe Natuurwetenskappe Ondersoeke - grondslagfase
Instrumente vir Beplanning van Natuurwetenskappe kurrikulum
*Graad 7 - MTS Workbooks Natuurwetenskappe (aanlyn in Afrikaans)
*Graad 7 - MTS Workbooks Tegnologie (aanlyn in Afrikaans) 
*Graad 8 - MTS Workbooks Natuurwetenskappe (aanlyn in Afrikaans)
*Graad 8 - MTS Worksbooks Tegnologie (aanlyn in Afrikaans)
*Graad 9 - MTS Worksbooks Natuurwetenskappe (aanlyn in Afrikaans)
*Graad 9 - MTS Worksbooks Tegnologie (aanlyn in Afrikaans)
**Graad 10 - Everything Science (in Afrikaans)
**Graad 11 - Everything Science (in Afrikaans)
**Graad 12 - Everything Science (in Afrikaans)

*Neem kennis: Die MTS Workbooks vir Tegnologie en Natuurwetenskappe Graad 7 tot 9 se skakels soos hierbo is om die aanlyn weergawe te sien. Indien jy die pdf boeke wil aflaai gaan na die skakel Aflaaibares
**Neem kennis die Graad 10 tot 12 Everything Science boeke in Afrikaans - Aan die regterkant is die skakel na die pdf Afrikaanse Handboek en Onderwyserboek.

Verskeie onderwerpe
Mieliestronk
- baie oulike blad, dek amper enige iets waaraan jy kan dink

Huisgenoot Klaskamer
Mnr Vermeulen 

Wiskunde Hoërskool
Khan Academy
- (Engels) uitstekend
Geogebra sagteware


Graad 7 en 8


*NB: Om dokumente van Scribd af te laai moet jy 'n rekening hê. Jy moet dokumente oplaai voor jy ander kan aflaai! 

Skakels is opgedateer 25 Augustus 2015.

4 comments:

Hot Soul said...

Goeie dag,

Hoe kan ek dringend met u in kontak kom?
Die website bied baie inspirasie!!

Baie dankie

Maryna Moolman said...

Hallo, jy is welkom om vir my n epos te stuur Na moolmanmaryna@gmail.com
Ek help met graagte!

Unknown said...

Hi Maryna Ons het by www.leerafrikaans123.co.za ook na 'n youtube kanaal met videos vir die aanleer van klanke/stories/wiskunde, ens.
https://www.youtube.com/channel/UCXzxekwWUHo26sAlIrQaWoA/videos?view=0&sort=dd&shelf_id=1

Teknik Informatika said...

Hoe kan jy die skakels gebruik om Afrikaanse taalvaardighede te verbeter in die grondslagfase?
Visit us Telkom University

Post a Comment